Ode aan Vader.

“Heilig, heilige, heilig is die Here God, die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom. Here, ons God, my God, U is waardig om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang omdat U alles geskep het; deur U wil het alles ontstaan en is dit geskep.” (Openb. 4:8,11)

Here, tye soos nou, wanneer die wêreld ‘n vyandige plek is, tye van vrees en onsekerheid, dis tye soos dié dat ek net U goedheid en vrede wil in adem, tot ek tot oorlopens toe vol is van U teenwoordigheid en liefde. Here, wat ek met onsekere treë U troonkamer ongesiens wil inkruip net om te wees, naby aan U hart te wees… Continue reading “Ode aan Vader.”